The subscriber you have dialed is not available at present.

Please try again later.

9 Kommentaar

  1. ding het gesê,

    September 18, 2009 at 7:53 vm

    Heelbeste inskrywing ooit. Klaar.

  2. BB het gesê,

    September 18, 2009 at 9:12 vm

    Og! Tog! Ek skuld jou ‘n kuier :oops: Sal nog. Is dit genoeg om te belowe vir nou? x

  3. Vlam het gesê,

    September 18, 2009 at 11:52 vm

    Ag, ou Tigger…

  4. Sins het gesê,

    September 18, 2009 at 3:43 nm

    Why not just leave a message after the “beep”?

  5. yswater het gesê,

    September 18, 2009 at 4:11 nm

    Dis n Jammerte…………hoop jy is nie te lank offline nie

  6. Wipneus! het gesê,

    September 19, 2009 at 8:19 vm

    :lol: Gelukkig is ek nie # 864 in die lyn nie!

  7. yswater het gesê,

    September 28, 2009 at 12:13 nm

    Nou hoekom is jy so stil?

  8. Tigerlily het gesê,

    Oktober 1, 2009 at 11:31 nm

    Nee nee, ek is nie in ‘n blog boikot nie. Ek was weggeskeur van my lewensaar! Darem nou weer terug oplyn.

    Now I can live again.

  9. ding het gesê,

    Oktober 7, 2009 at 6:37 vm

    Ding was op pad om in die argiewe en anale van Ding se noodhulp-rekords rond te delf vir Redding Internasionaal se noodnommer…

    En toe is daar lewe!


Lewer Kommentaar