Seerowers & Gypsies

Ai..ek is darem ‘n sucker vir ‘n Pirate, veral as die Pirate wat hier saamsing dalk Phillip van Georgia is! Hierdie musiek laat my prentjies sien van Gypsies wat dans om ‘n vuur. Goue kettings blink in die warm lig, lang rompe, kaal voete en daai wit hemde met die groot moue.  In watter eeu is ons nouweer?

PirateShip

Gaan luister by

The Sailor

He came to me on a drunken cloud a violet whiskey ship
A festive night on a lonely island the stars were more than bright
I laid my head upon his shoulder loved him instantly
The pirate with the angel voice sang a magic melody
Of a knight and a castle and a white horse waiting I forgot that day would break
And she held me close and showed no sign of the dangers that might come
So we rowed off into the deep dark night I did not say goodbye
But I felt a dagger inside my heart as I believed her charming lie

And so my heart and so my heart you never did resist
The charm of a drunken sailor on a ship of a 1000 dreams
So here we go to break ourselves on a wild and distant shore
On a gambling spree to be swept away while I knew I should’ve stayed

He captured all the flying fools that danced on the drunken deck
And chained a crate of golden treasures pulling at my neck
My eager hands then grabbed his shoulders I loved him even more
He conquered me then threw me down and held me to the floor
I screamed into the darkness and cursed at the mystic moon
I dared the skies to drown us as the lightning cracked the stars
She rowed off into the deep dark night and never said goodbye
And dare I say she’d ever pass my way again I’ll loose my way

And so my heart and so my heart you never did resist
The charm of the drunken sailor on a ship of a 1000 dreams
So here we go to break ourselves on a wild and distant shore
On a gambling spree to be swept away while I knew I should’ve stayed

Music and lyrics: Anna Davel

9 Kommentaar

  1. boendoe het gesê,

    Augustus 10, 2009 at 4:00 nm

    Jy’s reg. Dis baie mooi – vat mens na ‘n ander plek toe.

    • Tigerlily het gesê,

      Augustus 10, 2009 at 5:16 nm

      Nogal Boendoe, en die wysie plak in my kop vas…so ek is nog heeldag op ‘n ander plek.

  2. Dirk het gesê,

    Augustus 10, 2009 at 10:40 nm

    Ek geniet dit ook, het n vars klank.

    • Tigerlily het gesê,

      Augustus 11, 2009 at 8:49 vm

      Hi Dirk. Jy’t gesien hoe kerm ons aan Ysie. Sit nou maar jou link ook by asseblief. Ons almal vrek oor Afrikaanse musiek.

  3. yswater het gesê,

    Augustus 11, 2009 at 9:34 vm

    Kan enige iemand n baie ou ou fliek onthou…..Angelique…dit was oor oor hierdie rooikop girl en die baie baie aantreklike pirate Gofre (ek hoop ek spel dit reg) so n regte romantiese ontvoering….

  4. Sonkind het gesê,

    Augustus 11, 2009 at 12:05 nm

    Dit was ‘n reeks op TV, Ysie. Ons gee nou lekker ons ouderdomme weg :lol:
    Anyway, ek was MAL daaroor.

    Tier – dankie vir die mooi musiek :-)

    • Tigerlily het gesê,

      Augustus 11, 2009 at 1:03 nm

      Is ‘n plesiertjie Son. Gelukkig kan ek NIKS onthou van die seerower storie nie…hehe.

  5. Wipneus! het gesê,

    Augustus 11, 2009 at 5:42 nm

    Ek is mal oor die song!! ;)

  6. ding het gesê,

    Augustus 12, 2009 at 2:06 vm

    Hmmm… Tierie, die beeld wat jy skilder, pas perfek. Jipja, Ding kan nogal die rouheid van die musiek en die vuur waardeer. Tog is daar ‘n ondertoon van sluimerende onvervuldheid. Gawe musiek, Meisiekind!


Lewer Kommentaar