Eksklusief! Ding ontbloot (foto!)

Ek weet julle wil almal sien hoe lyk Ding.
Moenie vir hom sê nie, maar hier is vir julle ‘n foto.
Hier is Ding, terwyl hy heerlik staan en bak in die son op die strand…
Ding op die strand

Ding op die strand

16 Kommentaar

  1. Wipneus! het gesê,

    April 21, 2009 at 11:14 nm

    :lol:

  2. Jaco het gesê,

    April 22, 2009 at 7:08 vm

    Ek het myself vir Ding ouer voorgestel, maar die outjie is nog ‘n spring chicken ;-)

  3. Alta het gesê,

    April 22, 2009 at 2:02 nm

    :lol:

  4. rosalindfranklin het gesê,

    April 22, 2009 at 4:55 nm

    Minder rooi dalk :)

  5. Dellie het gesê,

    April 22, 2009 at 7:58 nm

    Grapgat! :lol:

  6. unpregnantmother het gesê,

    April 22, 2009 at 8:43 nm

    Sjoe, nie ‘n enkele plooi of brandewynvlek nie!

    Miskien dalkies volgende keer die suntanlotion onthou voor hy naked oppie strand verskyn . . . kyk net hoe rooi is hy verbrand!

    • Tigerlily het gesê,

      April 23, 2009 at 8:45 vm

      Natuurlik geen merke nie! Het jy dan nooit daai gelees wat Ding beduie van bestuur nie? Ding KEN van bestuur!

  7. ding het gesê,

    April 23, 2009 at 3:49 vm

    Fffffokkit, maar ek’s sexy, ne! Kyk daai blink ogies, sexy GT-streep, snor EN Ding salueer heel flink kierts regop – nie sleg nie, Tierie… maar oi! Ding se exhaust brand nog wit, hoor :shock:
    Maar jipja, Ding bloos presies net so rooi :oops:

    • Zee het gesê,

      April 23, 2009 at 8:53 vm

      Ding, en hier dog ek jy het darem maar die mooiste rooi hare… :lol:

  8. Sammi het gesê,

    April 23, 2009 at 8:09 vm

    Julle was by NPS? NPS!! En het nie eers kom koffie drink nie?!! Nee jinne…

  9. Pikkie het gesê,

    April 23, 2009 at 8:26 vm

    :lol: O aardetjie Tierie, skeur ek amper my dunderm van die lag!!!! Klasiek!!! Meesterlik!!! O jittetjie ek het altyd geweet Ding moet een hardegat, sterk kerel wees!!! :lol: :lol:

  10. ding het gesê,

    April 23, 2009 at 9:47 vm

    Huhmm … Huuuhmm … Die hardegat – is dit nou letterlik, figuurlik of trekkerlik :lol:

  11. kaalvoetinireen het gesê,

    April 24, 2009 at 8:15 vm

    Whahahaha! Lyk al te lekker op daai strand!


Lewer Kommentaar