Jy is Beautiful

Die nuutste video van Piet – Heeltemal Gebreek.

Hierdie kom van sy nuwe cd – ‘n Pyl deur seil met vuur.  Ek dink dit is briljant, wat sê julle?  Wonder wat sê Kyknet…

Die woorde, as julle wil saamlees.

‘Al wat ons kry is…

mekaar’

6 Kommentaar

  1. Wipneus! het gesê,

    April 19, 2009 at 10:59 nm

    Welkom terug!! ;)

    Tierie ek is ook mal oor Piet ek dink dit is ‘n baie mooi song, wat is nou mooier woorde as: Heeltemal gebreek Maar jy is beautiful!! vir my…. ;)

  2. Tigerlily het gesê,

    April 20, 2009 at 7:22 vm

    Ja Wippie! Nes ons mekaar aanvaar né. Al is jy stukkend, is jy die mooiste ding vir my. Of liewer dalk, juis omdat jy gebreek is..

  3. Pikkelik het gesê,

    April 21, 2009 at 10:08 vm

    Dis beautiful!! Tierie, ek wonder of Ding al vergeet het dat hy my ‘n Piet CD skuld of het ek al so lank terug gewen dat ek nou aan’t verloor is….. ;-)

  4. boendoe het gesê,

    April 21, 2009 at 5:09 nm

    ‘n Pyl deur seil met vuur…hmmm…hoekom lui dit so dowwe klokkie…?? :wink:

    Dis beautiful. (Piet ook)

  5. ding het gesê,

    April 23, 2009 at 5:14 nm

    Dankie Pikkie – en daar tree Tierie toe vir Ding skoooooon uit die oerwoud uit aan op ‘n rooi tapyt (uitkakparade vers 2) oor jy nog nie jou CD het nie… Ding sal dit maar moet stuur – dalk trek dit rente, ja?

    Ernstig: groot askies Pikkels.

  6. Tigerlily het gesê,

    April 24, 2009 at 9:51 vm

    En daar sê hulle toe JA!
    Piet se video word vanaf 29 April op MK gewys!


Lewer Kommentaar