Bietjie moeg

Ekke is bietjie moeg

Moeg

Net moeg

Sal weer terug wees in die oerwoud, nes die gier my beetpak

Die stiltes raak te veel en te groot tussen die geritsel.  Kan nie my ogies oophou nie!

20080720-sleeping-tiger

18 Kommentaar

  1. Wipneus! het gesê,

    February 23, 2009 at 8:33 nm

    Lekker rus Tigerlily!!!

  2. Mefri het gesê,

    February 24, 2009 at 9:39 nm

    ((((Tierie))))

  3. ding het gesê,

    February 26, 2009 at 6:02 vm

    Ding wens jou terug.

    Luister na Breyten en Johnny K se Slaap sag, klein beminde.

  4. Sammi het gesê,

    February 28, 2009 at 12:57 nm

    Mis jou skrywes, Tierie
    Mis jou insig en raakvat

  5. Mefri het gesê,

    Maart 1, 2009 at 11:04 nm

    Tierie, opstaan nooi, kyk ek sit hier langs jou. Anderkant gister word ‘n nuwe dag gebore, kom ons verf dit in met lewegewende kleure.

    Heers oor jou woud en skep helderwater uit jou mere, laat die mooi binne jou vry – toe meisie-met-die-mooi-hare, kom ons gaan soek die pêrels en robyne binne ons en dan plaas ons dit in die son, sodat die kleure wat daaruit straal ons kan herinner dat vreugde van binne buitetoe uitstraal soos my Strass kristalle, onthou jy?

  6. ding het gesê,

    Maart 2, 2009 at 5:25 nm

    Tierie, WRAGTAG ook, as jy darem nie NOU gaan wakkerword nie!!! Is ENIGIEMAND al OOIT so mooi wakkergemaak soos Mefrimaatjie nou hier gedoen het, hmmmm?

    Mefri – jy gee diep om vir hierdie Meisiekind, ja?

    Jy is nie die enigste nie!

  7. Mefri het gesê,

    Maart 3, 2009 at 1:31 nm

    :-)

  8. Mefri het gesê,

    Maart 3, 2009 at 1:42 nm

    (((((Tierie)))))

  9. ding het gesê,

    Maart 8, 2009 at 7:45 nm

    :???:

  10. Pikkelik het gesê,

    Maart 10, 2009 at 12:31 nm

    :cry: :sad:

  11. boendoe het gesê,

    Maart 18, 2009 at 9:47 vm

    Nog moeg, Tigger?

  12. ding het gesê,

    Maart 18, 2009 at 10:32 vm

    Boends, as Tierie nou al OOOIT rede gehad het om moeg te gegaan het, het sy nou, ghieghie… Dr Lilly werk hard ;-)

  13. Pikkelik het gesê,

    Maart 18, 2009 at 11:32 vm

    Ek’t vir jou ‘n Energade en ‘n bottel Liviton gebring. Hoop dit help….

  14. Mavis het gesê,

    Maart 20, 2009 at 7:10 nm

    Miesie van die tiere hoe lank gaan jy nog rus kyk die mense hulle soek jou

  15. Wipneus het gesê,

    Maart 25, 2009 at 10:26 nm

    Tierie wil jy net gou hier vir ons kom sê of daar nog polsslag is nie, neem sommer jou bloeddruk ook, dat ons net weet jy is nog daar.

    Jy kan maar weer ‘n foto wys, miskien hoe gaap die tier terwyl hy rus!!!
    x x

  16. Pikkelik het gesê,

    Maart 31, 2009 at 10:24 vm

    Tiererrrrasssssieee!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dis nou al die 2 de keer in my virtuele bestaan wat ek my gedaansoek na Tier!!!!

  17. ding het gesê,

    April 1, 2009 at 11:38 vm

    dink dalk ding en dolfyne…

  18. Pikkelik het gesê,

    April 1, 2009 at 12:48 nm

    Oelalala!


Lewer Kommentaar