Eenvoud

Eenvoud

is die vreugde van die lewe

Dis gee en neem

net wat daar is

Dis dankbaar eet

van elke skewe snytjie brood

wat liefde is

Jannie du Toit

2 Kommentaar

  1. Mefri het gesê,

    December 16, 2008 at 8:25 nm

    Lelietier, hierdie gedig is pragtig! Min woorde – onmeetbare inhoud

    Dis gee en neem

    net wat daar is

  2. Lezette het gesê,

    Junie 19, 2009 at 11:58 vm

    Koos Doep is die oorspronklike wyse man met die eenvoudige lirieke


Lewer Kommentaar