Eenvoud

Eenvoud

is die vreugde van die lewe

Dis gee en neem

net wat daar is

Dis dankbaar eet

van elke skewe snytjie brood

wat liefde is

Jannie du Toit

« Older entries